🎶SITKAMER SOIREE🎶
Het jy ‘n lekker sitkamer, gekultiveerde vriende, dalk ‘n klavier wat nooit bespeel word nie (dit is nie noodsaaklik nie!) en geniet jy goeie musiek?
Babette en Olga speel en sing musiek uit hul eie penne, hulle neem jou op reis na Franse straatkafees en terug tot in ‘n sonnige SA met stem, klavier en trekklavier.
Vir meer inligting kontak boproduksies@gmail.com of 0825519163
Praat gerus saam