Babette Viljoen
Babette se unieke styl neem haar gehoor op 'n onvergeetlike eg-Afrikaanse nostalgiese reis. Sy tree graag op by troues, seremonies, markte, feeste en korporatiewe geleenthede. Babette is deel van die BO Produksies-span wat bekend is vir die toonsetting van Afrikaanse gedigte en woordkunsproduksies. Sy begelei haarself met klavier en trekklavier.
Kyk & luister
Besame - Key change
Skrif aan die muur - Skynskadu
Retoriese vraag - God die digter
Dalene se bos - Babette Viljoen
Hier's gewone mense, lekker mense,
dis sout-van-die-aarde-land
Binne die dorp se grense,
lê stories in die sand
Hier's lekker mense, ons mense
- elk met 'n verhaal
Die mense van Anderkant Nêrens,
het elk 'n las om te dra
dis sout-van-die-aarde-land
Binne die dorp se grense,
lê stories in die sand
Hier's lekker mense, ons mense
- elk met 'n verhaal
Die mense van Anderkant Nêrens,
het elk 'n las om te dra
- Die mense van Anderkant Nêrens
Onlangse nuus
Altemit A capella by Woordfees & KKNK
Vier vuurwarm alte saam op een verhoog. Vier sanger-liedjieskrywers in …Lees meer hieroor »Sitkamer Soiree
🎶SITKAMER SOIREE🎶 Het jy ‘n lekker sitkamer, gekultiveerde vriende, dalk …Lees meer hieroor »KROG – beste musiekgedrewe produksie Aardklop 2018
Die KROG-produksie het met die toekenning vir “Beste musiekgedrewe produksie” …Lees meer hieroor »KROG by Aardklop
Antjie Krog het geen bekendstelling nodig nie: Haar digkuns …Lees meer hieroor »Musiek op iTunes & GooglePlay
Verskeie snitte is op iTunes en GooglePlay beskikbaar! Gaan luister …Lees meer hieroor »
Vertonings
Geen vertonings op die oomblik nie.